Ons het verskeie Aksies waarbyĀ JY betrokke kan raak. Kom maak jouself deel van ons familie.
Ons is die tuiste vir kerkloose mense en ons verwelkom enige iemand met ān glimlag op ons gesigte.
Maak seker jy mis niks nie, sien die kerkĀ kalender wat maandelikse opdateer word.