Ons het verskeie Aksies waarby JY betrokke kan raak. Kom maak jouself deel van ons familie.
Ons is die tuiste vir kerkloose mense en ons verwelkom enige iemand met ‘n glimlag op ons gesigte.
Maak seker jy mis niks nie, sien die kerk kalender wat maandelikse opdateer word.